


| Wilma Enslin Geyser |
Leraar / Groeigeleenthede / Medewerkers & WerwingWaarvan het jy te veel in jou huis? Visstokke, vistoerusting, vis-aas – elke kas, vrieskas, hoekie, laai - enige spasie in ons huis is vol daarvan! Vertel van jou gesin...Ek is al drie jaar getroud met Theo en 1 jaar ’n mamma vir Lucca. As ek die dag weghol kies ek koers...ek gaan vir niemand sê waarheen nie! Die hele idee is dat niemand sal weet nie... Om die wêreld uit te sluit luister ek na...Leonard Cohen. My lekkerste lekker is...my man en my kind (en laatslaap!). Ek herwin my fokus deur...te slaap. Strengths volgens Strengthfinder: Kontak Wilma - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |