


| Theo Geyser |
Leraar / Geestelike begeleiding / NetwerkeWaarvan het jy te veel in jou huis? Kinders Vertel van jou gesin...Carissa, 5 de jaar BRek LLB en Milan 3 de jaar Omgewing en Ontwikkeling - Lucca 1 ste jaar babalogie. As ek die dag weghol kies ek koers...na die viswaters. Om die wêreld uit te sluit luister ek na...Koning Bob Dylan. My lekkerste lekker is...My vrou, visvang, kinders, visvang, wyn, visvang en koffie en laastens visvang. Ek herwin my fokus deur...dink. Strengths volgens Strengthfinder: Kontak Theo - Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien
|