



| Gesinsdiens |
Gesinsdiens 21 Junie
Hierdie dienste is geskep om kinders en ouers kwartaalliks geleentheid te gee om saam alternatief kerk te hou. Ons sal julle op datum hou van die volgende gesinsdiens, hou gerus hierdie ruimte dop. Meer inligting kontak Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien of Hierdie e-pos adres is teen spambotte beskerm, jy moet JavaSkrip op jou webblaaier ontsper om dit te kan sien |