Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/11/2019

Scroll to top

Top

Huwelikswerkswinkel | 14 September

Huwelikswerkswinkel | 14 September

HIERDIE WERKSWINKEL IS REEDS VOL BESPREEK!

‘n Oggend van Presence & Abundance saam met Dewaldt en Suzelle de Kock

Hoe skep ons ‘n omgewing waarin ons floreer, konneksie kan vier, en teenwoordigheid en oorvloed kan beleef?

  • SATERDAG, 14 September vanaf 8:30 – 13:00
  • KOSTES: R250 per paartjie (daar is slegs plek vir 10 paartjies, bespreek asseblief so gou as moontlik! Sandra – groei@sg.org.za)

Our relationship doesn’t live in me or in you, or even in the dialogue between us. It lives in the space between us and that space is sacred space – Martin Buber

Die 4 fokusareas vir die werkswinkel sluit in:

  • ‘n Veiligeruimte  – Hoe lyk dit?
  • Connection
  • Presence
  • Language of Abundance

Registrasie – Sandra: groei@sg.org.za