Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/09/2020

Scroll to top

Top

Hemelvaart

Hemelvaart
Play

Wat beteken Hemelvaart vir jou?

Dit is die middel van die week en so tussendeur ons alledaagse gebeur Hemelvaart elke jaar op ’n Donderdag. Vroeër jare was dit ’n vakansiedag, deesdae dreun die lewe voort. Dalk is dit goed so, want Hemelvaart roep ons na die alledaagse lewe en nie na tempels toe nie.

In hierdie Hemelvaart-refleksie probeer ek om vir jou ’n groter verstaan te gee van hoe die mense rondom Jesus dit sou verstaan het — met die hoop dat jy ook vandag kan leef onder die invloed van Jesus se Hemelvaart.

Kliek op die skakel om saam te kyk.