Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/04/2019

Scroll to top

Top

God’s Great Dance Floor, net nog ‘n song?

Ons het Sondag aan die begin van die diens ’n nuwe song gesing wat ek seker is party mense se voete lekker laat jeuk het. Die song se naam is “God’s Great Dance Floor” en dit is nie net ’n lekker ‘Disco tune” soos die SG musikante dit gedoop het nie, maar praat van ’n baie groter storie van genade waaraan ons almal kan deelneem.

In hierdie video vertel Chris Tomlin, een van die liedjieskrywers, meer oor die hart en storie agter “God’s Great Dance Floor”.

– Stephan Cloete is Bedieningsleier van Musiek & Kreatiwiteit by SG.