Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/02/2019

Scroll to top

Top

Gesinskamp | 8-10 Maart 2019

Gesinskamp | 8-10 Maart 2019
Waar | Privaat kampterrein, 8-10 Maart, Witzenhoekvallei
 
Kostes | R550 per gesin 4 tot max 5, vir die naweek
Individue of paartjies R400 vir die naweek
 
Ons moet asseblief van jou weet!
Jy bevestig deur ‘n epos te stuur na info@sg.org.za
Daar is beperkte plekke, agv ablusie-geriewe, moet asb nie net betaal sonder om te bespreek nie 🙂
 
Bevestig asb deur betaling
ABSA Stellenbosch | Tjekrekening
Stellenbosch Gemeente
4073778884
 
Bewys van betaling na info@sg.org.za met verwysing: Kamp+julle van
Kamp info:
– Privaat kampterrein in die Witzenhoekvallei (aanwysings volg)
– Basiese geriewe, geen kombuis
– Eie tente, kos ens
– Informele kontaksessies deur die loop van die naweek
– Bring ‘n musiekintstrument saam as jy het!
Navrae en besprekings kontak  Marissa of Deon – info@sg.org.za