Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/09/2018

Scroll to top

Top

Geestelike waardes: Gawe geskenke vir nihilistiese tye en moeë mense

Geestelike waardes: Gawe geskenke vir nihilistiese tye en moeë mense

“Dis asof dit iewers ’n snaar raak. Van oral getuig lesers dat hulle iets herken, iets verstáán as daar gepraat word oor sinisme wat dreig om oor te slaan in gevoelens van depressie. Dat daar iets in ons roer as ons hoor van moedeloosheid en neerslagtigheid. Van belewenisse van magteloosheid wat wil-wil uitloop op dadeloosheid, onbetrokkenheid, passiwiteit, nie-langer-traak-nie, selfs wrewel en woede. Van gedagtes wat opkom van wegwens, wegdraai, wegloop…” – Dirkie Smit

Lees die volledige artikel op Die Burger se webblad.

Bron: Die Burger