Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Gebedswerkswinkel | Inspirare

Gebedswerkswinkel | Inspirare

In Gesprek met God

Hierdie werkswinkel wil ’n basis lê vir ons vermoë om in gesprek met God te wees; dit wil ons die woorde gee om met God te praat. Die idee is nie net om oor gebed te praat nie, maar om uiteindelik meer sinvol te bid.

  • Begin Sondag 21 Augustus, en strek oor 6 sessies die daaropvolgende 5 weke.
  • 18:00 – 19:30 by Laerskool Stellenbosch
  • Dit is belangrik en nodig om elke gesprek by te woon.

Nina Louw is die aanbieder van hierdie werkswinkel – kontak haar gerus indien jy meer wil weet:  079 199 2850
ninalouw14@gmail.com