Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 28/01/2022

Scroll to top

Top

Fris & Vars | PODCAST #3

Fris & Vars | PODCAST #3
Play

saam met Deon Botha

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie

.

Op Fris & Vars is die vars gaste ’n paar tienermeisies wat ons ‘n wonderlike blik gee op die lewe van ‘n tiener. Kom luister waaroor hulle droom en dink en wat hulle soms verleë laat staan.

.