Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 27/10/2021

Scroll to top

Top

Fris & Vars | PODCAST #2

Fris & Vars | PODCAST #2
Play
FRIS & VARS | ALLES WAT ‘N VARS, JONG GENERASIE RAAK

saam met Deon Botha

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie

.

Op Fris & Vars is die vars gaste 2 oulike tienerseuns wat ons toelaat om ‘n kykie in hulle wêreld te kry. Ons praat oor die gevolge van Covid op ‘n tiener, of tieners geloof nog rate, waarvoor hulle mik in die lewe en ‘n stukkie wyse raad aan ouers.

.