Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/09/2021

Scroll to top

Top

Fris & Vars | Podcast #1 Strengthsfinder

Fris & Vars | Podcast #1 Strengthsfinder
Play
FRIS & VARS | Alles wat ‘n vars, jong generasie raak

saam met Deon Botha

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat metjongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies soos verhoudings, roeping, geloof, waagmoed en passie

.

Deon se VARS gas is Sandra Fourie, ‘n gekwalifiseerde Strengthsfinder coach, en hulle gesels oor Strengthsfinder…wat is dit? Hoe help dit ons? Ontdek hoeveel verrassings opgesluit lê in die mense rondom jou!

.