Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 30/05/2016

Scroll to top

Top

Finansvennootskap

Finansvennootskap

Hierdie is ’n uitnodiging om ’n finansiële vennoot te word van God se beweging in en deur Stellenbosch Gemeente.

Ons gee omdat God gee. Ons word genooi om te gee sóós God gee – uit oorvloedige en genadige liefde, sonder die aandrang om iets terug te kry. Ons gee vanuit gehoorsaamheid aan God.

Ons verbind ons tot finansiële verantwoordbaarheid van jou bydrae. 

 

Ons sal graag jou besonderhede wil hê om met jou te kan kommunikeer, maar jy is welkom om anoniem te bly. Vul dan slegs anoniem by jou naam in.

Indien anoniem, gebruik info@sg.org.za as e-posadres (adres word vereis om te stuur)

Please wait...