Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 05/03/2021

Scroll to top

Top

Explore Africa saam met Chanelle & Andri

Explore Africa saam met Chanelle & Andri

Twee girls in die gemeente het hulle werke bedank, is besig om hulle lewens vir die volgende agt maande in ‘n rugsak te pak en alle sekuriteit op te gee vir ‘n passie en daardie groot droom: Afrika.

Volg Chanelle Saayman en Andri van der Merwe se journey saam met ons, jy kan hulle op verskillende maniere voor en tydens die journey ondersteun, hulle verduidelik aan die einde van die video.