DIENSTYE & PAASNAWEEK
As jy nuut is by ons, dienste vind in Laerskool Stellenbosch se skoolsaal plaas.
Omdat ons jou graag veilig wil laat voel is die dienstye (tot Nasionale besluite ons anders oortuig) só:
- 8:30
- 10:00 (hier is ook in skoolkwartale Kinderkerk tydens hierdie diens)
- 19:00
- Tienerkerk is om 18:00 tydens skoolkwartale
PAASNAWEEK
Goeie Vrydag
- 8:30
- 10:00
- GEEN aanddiens
Opstandingsondag
- 8:30
- 10:00
- GEEN aanddiens
Vra gerus as jy wonder oor iets – Marissa: info@sg.org.za 0f 082 411 7518