Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 28/01/2022

Scroll to top

Top

Dienste 2022

Dienste 2022

As jy nuut is by ons, of dalk vir die eerste keer weer terugkeer na die fisiese dienste toe, nooi ons jou graag na een van ons fisiese dienste by Laerskool Stellenbosch om 10:00 & 18:00. As jy ‘n bekende is by ons dan sien ons daarna uit om jou weer volgende Sondag te sien!

INLIGTING OOR DIENSTE

 

 

AANLYNDIENSTE & POTGOOI-DIENSTE OP SPOTIFY & APPLE PODCASTS

Buiten vir die fisiese dienste is daar ook elke week ‘n aanlyndiens op YouTube (of hier op ons webblad) waarna jy kan kyk ook kan luister op Spotify of ApplePodcasts

 

Vir NAVRAE in verband met Stellenbosch Gemeente of as jy wonder oor enige iets rondom ons gemeente kontak Marissa – 082 411 7518 of info@sg.org.za

 

.