Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 13/11/2018

Scroll to top

Top

Dankfeespiekniek | 28 Oktober

Dankfeespiekniek | 28 Oktober

‘n Lekker lang en lui middagkuier by Middelvlei wynplaas. Bring ‘n piekniekkombers, daar is speelplek vir kinders en Middelvlei wyn. Bestel ‘n kaasbord (vooruit bestelbaar asb!) of boereworsrol. Daar sal NIE kos op die dag te koop wees nie, alle kos word vooraf bespreek. Bring jou  piekniekkombers vir kuier op die grasperk.

Drinkgoed sal by Middelvlei te koop wees. 

Volg hierdie skakel om te bespreek!

Ongelukkig geen eie piekniekmandjies nie asseblief.

28 Oktober | 16:00 – 20:00 | Piekniekkonsert met MixTape by Middelvlei Wynplaas

Navrae: info@sg.org.za – Marissa | 021 886 6883