Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 16/06/2019

Scroll to top

Top

Dankfees Spitbraai | 8 November

Dankfees Spitbraai | 8 November

Ons vier as community ‘n jaar se seëninge en liefde, kom kuier saam met ons:

  • Sondag, 8 November van 11:30 af
  • Spitbraai-ete met slaaie R80 pp
    OF Boereworsrol (R20 vir een, R30 vir 2)
  • Eie drinkgoed, glase & nagereg, eetgerei word verskaf

Spitbraai R100 per persoon | Boereworsrol R20

Bewys van betaling na info@sg.org.za | Verwysing: Fees + jou van

Please wait...