Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Cycle of Grace

Cycle of Grace

 

Wanneer: Sondag, 15 Maart | Dinsdag, 17 Maart | Sondag, 22 Maart & Dinsdag, 24 Maart (vier verpligte sessies)
Koste: R50 pp  |  Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15
Tyd: Sondagsessies is 17:15-18:45 (17:00 verwelkoming)
& Dinsdae: 19:00 – 20:30 (verwelkoming 18:45)

Registreer teen Woensdag, 11 Maart | Kontak Sandra 

 

Daar is ’n diep oortuiging binne spiritualiteit dat geloof nie veronderstel is om jou siel moeg te maak nie. Liefde vir God en ander is nie veronderstel om harde werk te wees nie. Maar dit impliseer dat jy die tipe ritme ‘embrace’ waarmee Jesus geleef het – een wat geanker is in genade, eerder as werke.

Die werkswinkel “Cycle of Grace’ gaan jou blootstel aan hierdie ritme, jou bewus maak van die versoeking van die ‘Cycle of works’ (wat dalk reeds ‘  groot deel van jou ritme uitmaak) en jou uitnooi om nuut te dink oor die plek waarvandaan jy jou geloof leef.