Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/02/2020

Scroll to top

Top

stories

What if – Erwin McManus

05/09/2013 |

Luister hier: http://www.qideas.org/video/what-if.aspx

 

Lees Meer

Ignorance is bliss: ‘n Mosambiek storie

05/09/2013 |

Corine van Vreden is ‘n onderwyseres by Hoërskool Oosterlig, Boksburg.

Volgens die Engelse woordeboek beteken hierdie frase: “not knowing is better than knowing and worrying” en is daarom die beste manier om my ervaring in ons buurland, as deel van … Lees Meer

Mama Hope – women of the world

31/07/2013 |

Too many ads for charities use what I call “poverty porn” to get at viewers’ wallets for hefty donations. Depressing music, sad-eyed children, starving animals … the list goes on. But who wants to be pitied!? Here’s to respecting people, … Lees Meer

Warm sjokolade & handgranate: ‘n Mosambiek storie – Jeanette Barry

31/07/2013 |

Jeanette Barry (27) Stellenbosch, dosent by The Private Hotel Skool

“Inreik…Om jouself deur n nuwe raamwerk van God, Sy mense en Sy skepping te her besoek, soms te ontwortel en soms te bevestig.” – Operation Love 

Lees Meer

‘n Mosambiek storie – Esbé Dippenaar

25/07/2013 |

Junie is SG se Mosambiekmaand. Daar gaan jaarliks ‘n span by Alta en Francois Rauch in Mucombeze, Mosambiek kuier (die naaste dorp is Chimoio). Hulle word hulle vir ‘n week of wat deel van die Mozam ritme, ervaar, beleef, leer … Lees Meer

‘n Mosambiek storie – Zani Stoffberg

25/07/2013 |

Junie is SG se Mosambiekmaand. Daar gaan jaarliks ‘n span by Alta en Francois Rauch in Mucombeze, Mosambiek kuier (die naaste dorp is Chimoio). Hulle word hulle vir ‘n week of wat deel van die Mozam ritme, ervaar, beleef, leer … Lees Meer

Hoop met verwagting

18/07/2013 |

Ek lees gister in die Lééf tydskrif hoe mooi Lizette Murray – waarmee ons net nou die dag so lekker gekuier het by Eve – skryf oor die verhaal in Johannes 6 van die 5 broodjies en 2 vissies en … Lees Meer

Om vry te wees – Kobie Erasmus

10/07/2013 |

Ek lig my kop uit die doopwater en voel oorweldigende vreugde oor die spesiale belofte wat tussen my en die Here plaasgevind het. Dit voel fantasties! Ek klim uit en voel effe ongemaklik met die nat klere wat aan my … Lees Meer

Om diep asem te haal

06/06/2013 |

Vandag toe ek weer onthou om diep asem te haal….

Bestaan daar iets soos toeval? Miskien wel ja, maar ek vind meeste van die tyd as ek stil gaan sit (en dit kom nie baie maklik nie) en diep asemhaal … Lees Meer