Stories
SG Stories | Inspirasie
26/11/2019 | SG Webgeskryf deur Stephan Cloete
“I only write when inspiration strikes. Fortunately, it strikes at nine every morning.” – William Faulkner
Die woord, “Inspireer”, beteken letterlik “om in te asem” en is afgelei vanuit die latyns, Spirare, wat gees (asook wind en … Lees Meer
SG Stories | Die eienaardigheid van Dankbaarheid
01/11/2019 | SG Web– geskryf deur Pieter Roeloffse
“Het jy dankie gesê?” vra ek vir Anouk terwyl ek vir die pa waai wat haar by die huis afgelaai het. Dit was vanaand sy voorreg om die koorkinders van ons buurt huis toe … Lees Meer
SG Stories | Die huweliksherdenking
26/10/2019 | SG Webgeskryf deur Pieter Roeloffse
“The church is our mother. There is no other way to enter into life unless this mother conceive us in her womb, give us birth, and nourish us at her breast…” John Calvin
Pa skarrel … Lees Meer
SG Stories | ‘n Pelgrimstog
26/10/2019 | SG Web– geskryf deur Marissa Truter
“In the strangeness of the stranger as host, my eyes are opened to a new reality that moves me beyond my ego; beyond disconnected easy answers; beyond despair, fear and doubt; to enter and … Lees Meer
Terugvoer oor Finansies | 2019
05/09/2019 | SG WebTerugvoer oor Finansies | Januarie tot Julie 2019
SG Stories // Die Reünie
04/09/2019 | SG Webdeur André Serfontein
Ek het verlede naweek my 30-jaar skoolreünie gehad.
Ek ken myself as iemand wat nie vreeslik nostalgies en sentimenteel raak oor sulke dinge nie. Maar hier is ek nou, effe teensinnig, formeel deel van die Whatsapp-groep van … Lees Meer
20-Jaar Gesprekke // Bespreek jou plek
26/08/2019 | SG Web
SG is volgende kwartaal 20 jaar oud. Wanneer ek luister na lidmate wat van vroeg af deel is van SG, klink die reis veel langer – dit voel vir hulle soos ’n leeftyd. Dalk moet ’n kerk-jaar, soos … Lees Meer
Jou volgende 5 jaar | Oor Gideon Strauss en die kursus
25/04/2018 | SG Web“FAITH AND WORK. We might see them as estranged. But, in truth, they share a crucial aim: to see the unseen. Nothing new has been made without faith. Nothing unseen has been seen without work. When the force … Lees Meer
Oor Kuiergroepe | ‘n Storie uit ons community
17/10/2017 | SG Webdeur Liesl Cronje
Ek weet nou, kuiergroepe gee my lewe kleur. Hierdie jaar was ‘n nuwe jaar vir kuiergroepe in Stellenbosch Gemeete en ek is dankbaar vir elke gasheer en gasvrou en vir elke gas wat onvoorwaardelik hulle name … Lees Meer