Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/09/2022

Scroll to top

Top

Stories

SAAM | Blog

06/09/2022 |

Ek het ’n vriend wat nie eintlik aan die lirieke van musiek aandag gee wanneer hy daarna luister nie. Hy weet dat ek nogal fyn daarop ingestel is, en daarom sal hy elke nou en dan spot en sê: “Gaan … Lees Meer

SAAM | Visueel

06/09/2022 |

Charlie Mackesy – Saam op pad

Charlie Mackesy is ’n Britse kunstenaar wat die weerloosheid van saam-oppad-wees meesterlik verwoord in sy boek The Boy, the Mole, the Fox and the Horse. Die egte eenvoud van saam op pad wees, die … Lees Meer

SAAM | Bybeltekste

06/09/2022 |

Tekste

Die Skrif wil ons in staat stel om gelykertyd meer te ontdek / verstaan van:

  • God
  • Die wêreld
  • Die mens / onsself

Watter insigte gee die volgende tekste jou?

Hoe bevestig dit jou?

Hoe vorm hierdie teks … Lees Meer

Vandag | Kuns

05/09/2022 |

Sommige kunstenaars besiel ’n mens eenvoudig met mooi kuns. Ander vra egter vrae of lewer kommentaar oor die konteks waarbinne hul leef op kreatiewe maniere. Een so ’n kunstenaar wat sedert die 1990’s die wêreld vol vrae vra en satiriese … Lees Meer

Vandag | Musiek

05/09/2022 |

 

Kunstenaars het die vermoë om ons nuut te laat kyk na die bekende. Ons wil jou nooi om deur die lens van musiek jouself oop te stel vir ’n nuwe perspektief op Christus.

As jy wil, reflekteer op die … Lees Meer

Vandag | Gedigte

05/09/2022 |

 

…Kunstenaars het die vermoë om ons nuut te laat kyk na die bekende. Ons wil jou nooi om deur die lens van gedigte jouself oop te stel vir ’n nuwe perspektief op Christus.

 

Indien jy nie vaardig is … Lees Meer

Vandag | Bybeltekste

05/09/2022 |

Die Skrif wil ons in staat stel om gelykertyd meer te ontdek / verstaan van:

  • God
  • Die wêreld
  • Die mens / onsself

Watter insigte gee die volgende tekste jou?

Hoe bevestig dit jou?

Hoe vorm hierdie teks jou?

Lees Meer

Vandag | Blog

05/09/2022 |

– Pieter Roeloffse –

 

Ek luister onlangs na ’n podcast waartydens die aanbieder in gesprek gaan met ’n kenner  oor liefdesverhoudings. In haar aanloop tot die gesprek verduidelik sy aan haar gas dat sy nie regtig belangstel in die … Lees Meer