Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 22/01/2021

Scroll to top

Top

Stories

Om tydens grendeltyd te rou, is om te luister en te skryf

19/12/2020 |

deur Anelia Heese | www.herklink.co.za

 

Hoeveel keer begin ek deesdae ‘n brief met die sinnetjie: “Ek skryf uit ‘n koue Duitsland, 12 500km van my tuisdorp af…”

Om huis toe te verlang, is al vir jare deel van my … Lees Meer

Oor jou lied

17/12/2020 |

Sy word elke oggend wakker met ‘n lied in haar hart en dan sing sy dit. Behalwe vir die twee dae nadat sy uit die hospitaal ontslaan is. Toe het sy nie gesing nie. Ek wonder of die dokters haar … Lees Meer

Oor die mooiste maand

25/10/2020 |

deur Liesl Cronje

Oktober, die mooiste mooiste maand. Ek wonder hoe ons hierdie maand nog mooier kan maak?

Ek lees nou die dag ‘n aanhaling: ‘She threw away all her masks and put on her soul’. Vir maande lank al … Lees Meer

GRENDEL-STORIES

19/07/2020 |

…& ANDER GEWAARWORDINGE

  Ons wonder oor…’n samestelling van Grendel-gedagtes, visueel of geskrewe in ‘n digitale bundel soortgelyk aan die SG Stories (kliek hier as jy dit nog nie gelees het nie! )

Stuur jou storie, gedig, tekening of skildery na Marissa … Lees Meer

SG Stories | ‘n Versameling

12/07/2020 |

.

[ Laai die SG Stories PDF hier af:  SG Stories Mar 2020 ] 

.

Voorwoord deur André Serfontein

’n Kollega vertel my anderdag van ’n praatjie op die platvorm TED, getiteld “The danger of a single story.” Chimamanda Ngozi Adichie, … Lees Meer

Oor ‘n tyd soos hierdie – ‘n Gemeentestorie

15/05/2020 |

deur Liesl Cronje

 

Ek kyk na haar glimlag op die profielfoto. Ek mis dit om haar te sien en haar aanraking te voel. Sy gee mildelik van haar liefde.

 

Sy sê hulle sorg nou vir agt gesinne. Ek … Lees Meer

Stories | Herfs

17/04/2020 |

deur André Serfontein

.

Musiek is vir my ’n poort na groter selfbewustheid. Musiek is gesalf met die vermoë om die emosies, gedagtes, woorde en ervarings wat – soos bokse in ’n kelder – op verskillende dieptes binne ons psige … Lees Meer

Stories | Dis Paasfees

17/04/2020 |

deur Natie Engelbrecht

.

Dit is Paasfees Maar binne my is ‘n skaafplek. ‘n Wond. Wat groei. Op my siel. Ek onthou die groep mans. Wat altyd sonder hoop gestaan het. Kringe krom skouers. Elk met ‘n plastiek winkelsak … Lees Meer

Reflections

03/04/2020 |

by Marliese Berndt

Covid-19 enters our lives through the media…

We talk about it, but we talk about it as if it is something far – and we don’t deal with any of it.

Covid-19 moves closer. We talk about it … Lees Meer

Self-isolasie…nog ‘n hoofstuk

03/04/2020 |

deur Natie Engelbrecht

 

My besoek aan Hawston vandag: Ek moes vandag vir die houthuis elektrisiteit gaan koop voordat ek moremiddag na my girls toe terugkeer. Ek besluit om dit in Hawston by ‘n Algemene Handelaar te gaan koop. Sommer … Lees Meer