Preke
Preek, Sondag 25 Oktober – Pieter Roeloffse
25/10/2020 | SG WebSondag, 25 Oktober Die WESE van Ontmasker – Pieter Roeloffse .
Ons het die laaste paar maande die Gemaskerdes geword. In hierdie masker-tyd is daar ook ‘n klomp gebrokenheid in ons en rondom ons ontmasker. Ons is dus redelik masker-bewus. … Lees Meer
Preek Sondag 18 Oktober | André Serfontein
18/10/2020 | SG WebSondag, 18 Oktober Die WESE van Aanraking – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die … Lees Meer
Preek Sondag 11 Oktober 2020 – Pieter Roeloffse
11/10/2020 | SG WebSondag, 11 Oktober Die WESE van … Pieter Roeloffse . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk die … Lees Meer
Practice: The YHWH Prayer
08/10/2020 | SG WebPractice: The YHWH Prayer
The Jews did not speak God’s name, but breathed it with an open mouth and throat:
Inhale– Yah
Exhale– weh
By our very breathing we … Lees Meer
DigiKids – Sondag 4 Oktober
05/10/2020 | SG WebKinderkerk saam met Deon en die span…ons gesels vandag oor Asem
Preek Sondag 4 Oktober 2020 – André Serfontein
05/10/2020 | SG WebSondag, 4 Oktober Die WESE van Asem – André Serfontein . Ons dienste het begin by Laerskool Stellenbosch 10:00 en 19:00 maar jy kan steeds die diens saam met ons kyk op ons YouTube- kanaal (skakel hieronder). . Hoe werk … Lees Meer
Preek Sondag 27 September – André Serfontein
27/09/2020 | SG WebDie WESE van Verandering deur André Serfontein
Opsies waar jy saam na die diens kan kyk:
- https://stellenboschgemeente.online.church (hierdie dienste word net om 10:00 uitgesaai)
- YouTube // StellenboschGemeente .
Vrae en gedagtes oor vandag se preek, gesels met André … Lees Meer
Preek Sondag 20 September | Rufus Gouws
20/09/2020 | SG WebDie WESE van Christus – Rufus Gouws
.
“Die inperking het aan ons gewys sonder hoeveel dinge van ons gewone alledaagse bestaan ons kan klaarkom – en ook wat regtig belangrik is. Ons kyk met nuwe oë na wat ons … Lees Meer