Preke
Preek Sondag 19 Junie | André Serfontein
18/06/2022 | SG WebGewone liefde is…
- Fisiese erediens om 10:00
- Inspirare Werkswinkel vanaand om 18:00 tot 19:30 – Leef met Verwondering, saam met Matthias Esterhysen
Kyk of luister hier saam na vandag se preek. Die klankbaan kan afgelaai word of … Lees Meer
Preek Sondag 12 Junie | André Serfontein
11/06/2022 | SG WebGewone Liefde – Buitengewoon
1 Johannes 4
“Ons het lief omdat God ons eerste liefgehad het”
Kyk hier saam of laai die klankbaan af.
Preek Sondag 5 Junie | Pieter Roeloffse
04/06/2022 | SG WebLeef…waarheid
- Fisiese erediens om 10:00 & Kinderkerk
- Inspirare Werkswinkels: Leef met verwondering 18:00 tot 19:30
“If we don’t know where we are going, any road will get us there. But if we have a destination – in this … Lees Meer
Preek Sondag 29 Mei | André Serfontein
28/05/2022 | SG WebLeef beGEESterd – André Serfontein
2 Korintiërs 3
Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te … Lees Meer
‘n Hemelvaartgedagte 2022
26/05/2022 | SG WebVandag is Hemelvaartdag. Dalk verlang jy na ’n vakansiedag of voel jy selfs ernstig daaroor dat dit ’n meer “heilige” dag behoort te wees. Miskien gaan Jesus se hemelvaart juis nie oor ’n eenkantg hemelse heilige godsdienstigheid nie maar oor … Lees Meer
Preek Sondag, 22 Mei | Jurgens Hendriks
22/05/2022 | SG WebLeef…Beliggaamd
Jurgens Hendriks kyk vandag deur die lens van Matt 28:16-20 na vier belangrike vrae oor jou menswees:
Wat is jou kosbaarste besitting? Waarvoor leef jy? Waar leef jy? Wanneer leef jy?
Preek, Sondag 15 Mei | Pierre du Plessis
14/05/2022 | SG WebLEEF…bewus | Gasprediker: Pierre du Plessis (InVia Kaapstad)
Vandag se preek is nie vooraf opgeneem nie en ongelukkig het tegniese probleme ons verhoed om die diens op te neem. Die klankbaan is beskikbaar! ‘Kyk’ hier saam of laai die klankbaan … Lees Meer
Preek Sondag 8 Mei | André Serfontein
07/05/2022 | SG WebPreek: Leef Lyflik – André Serfontein
Romans 11 I came so they can have real and eternal life, more and better life than they ever dreamed of.
- Sondag – 10:00
- Geen aanddiens
Kyk hier saam of luister na … Lees Meer
Preek Sondag, 1 Mei | Pieter Roeloffse
30/04/2022 | SG WebLeef met wonde
“The scars of the risen Lord do not only prove Jesus’ identity, however; they also constitute a model to be emulated by those whom he commissions: ‘As the Father has sent me, even so I sent you.’” … Lees Meer