Podcasts
OEUVRE: SKEPPINGSWERK 1
25/10/2020 | SG WebHerontdek werk as skepping
Voor ons God as Moederlike Vader, Versorger en Verlosser leer ken — ontmoet ons Hom as Verbeeldingryke Skepper (Gen 1 & 2). ’n Aktivistiese Rebel teen chaos, leegte en donker. ’n Vormer en Rangskikker met … Lees Meer
HOE LYK JOU OEUVRE? – deur Pieter Roeloffse
17/10/2020 | SG Webdalk word ’n “lifework” eers in die toekoms waardevol Daar word na ’n komponis, skrywer of skilder se lifework verwys as ’n Oeuvre. Die woord oeuvre word geleen uit ’n ou Franse woord vir werk ovre, wat weer terug gaan na die Latyn opera vir “activity, effort, attention, work”; … Lees Meer
Reimagining the Ignatian Examen
10/10/2020 | SG WebFRESH WAYS TO PRAY FROM YOUR DAY
Welcome to a new take on a 500-year-old prayer.
Reimagining the Examen is a fresh and customized prayer experience inspired by St. Ignatius’s Examen, a practice that helps you review your day with … Lees Meer
The Daily Examen
09/10/2020 | SG WebThe Daily Examen is a technique of prayerful reflection on the events of the day in order to detect God’s presence and discern his direction for us. The Examen is an ancient practice in the Church that can help us see God’s … Lees Meer
Geestelike Postuur | Deel 4 – ‘n Postuur van stilte
08/10/2020 | SG Web’n Postuur van stilte: van voorbereid na meditatief Besig wees het ’n status simbool geword en, besig wees is inderdaad baie goeie raad vir ’n wêreld waarin jy in beheer is, en moet wees. Daar is beslis sekere tye, soos ’n delikate … Lees Meer
Geestelike Postuur | Deel 3 – ‘n Postuur van weerloosheid
02/10/2020 | SG Web’n Postuur van vulnerability: van gepantser na weerloos
Vulnerability, kwesbaarheid/weerloosheid of blootgestel-wees, is die laaste paar jaar via Brené Brown se boeke en praatjies tot die status van heldin verhoog. Brené se eie definisie van vulnerability is juis gemik op … Lees Meer
Geestelike Postuur – Deel 2: ’n Postuur van leerbaarheid
24/09/2020 | SG Web’n Postuur van leerbaarheid: van antwoorde na vrae
Beheer. Seker. Beslis. Antwoorde…Alles eienskappe wat goed verkoop, waarna ons almal streef. Dit verklap egter dikwels ’n postuur van afgehandel wees, ’n rigiede, ongemaklike selfvertroue wat nie ruimte het vir vloeibaarheid, … Lees Meer
Geestelike Postuur – Deel 1: Van Potsierlike na Postuurlike geloof
17/09/2020 | SG WebVan Potsierlike na Postuurlike geloof
deur Pieter Roeloffse
Ons ken postuur as ’n liggaamshouding. Sekere omstandighede maak sekere liggaamshoudings in jou los. Dan is daar ook jou algemene normale liggaamshouding of postuur.
Jou postuur kan ook op ’n dieper … Lees Meer
Nood om ons // Ondersteun so
20/03/2020 | SG WebVerskeie maniere om te ondersteun: VOEDINGSAKSIE Skenkings & vrywilligers word ‘n groter behoefte vir die 35 Voedingsaksie-kospunte in en om ons dorp se weerlose gemeenskappe. Kontak gerus vir Liesel Koen vir spesifieke behoeftes 071 322 0747. Skenkings kan ook Maandag … Lees Meer
Gebed & Pastorale Gesprekke
20/03/2020 | SG WebGEBED & PASTORALE GESPREKKE Jy het dalk ‘n behoefte aan gebed saam met iemand of dat iemand vir jou bid.
Stuur ‘n epos om verbind te word met iemand wat graag saam (of vir jou) wil bid.
Indien jy ‘n … Lees Meer