Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 26/03/2023

Scroll to top

Top

Podcasts

OEUVRE | Podcast #2 – Ekonomie & Genesis

31/08/2021 |

OEUVRE — Werk | Geloof | Konteks

Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe … Lees Meer

Gesinsgewoontes…wat IETS BETEKEN (2)

24/08/2021 |

deur Deon Botha 

Volgens studies is bevind dat daar ‘n paar gesinsgewoontes is wat, wanneer gereeld beoefen, dit lei tot die versterking van gesinsbande en geloof vir alledaagse geestelikheid. Daar is vyf gewoontes wat, alhoewel verskillend bewoord, uitstaan … Lees Meer

Gesinsgewoontes wat IETS BETEKEN (3-5)

24/08/2021 |

deur Deon Botha 

 

Gesinsgewoonte #3: Diensbaarheid

Een van die baie effektiewe maniere om jou gesin geestelik te laat groei is om as gesin saam een of ander diens te verrig. Beide die kinders en ouers sal ‘n … Lees Meer

Gesinsgewoontes wat IETS BETEKEN… (1)

24/08/2021 |

GELOOFSGEWOONTES VIR GESINNE deur Deon Botha

 “Jesus told this simple story, but they had no idea what he was talking about. So he tried again. “I’ll be explicit, then. I am the Gate for the … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #1 | Ekonomie & Teologie

21/08/2021 |

OEUVRE — Werk | Geloof | Konteks Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe … Lees Meer

Die vaksine-weerstand om ons

20/08/2021 |

Die vaksine-onderwerp het ‘n muur geword waarin jy jou soms vasloop met vriende, familie,  kollegas en vreemdelinge! André het met ‘n dokter in die gemeente, Jannie Mouton (wat self aanvanklik skepties was oor die vaksine), gesels vir nog ‘n opinie.

Lees Meer

Geloofsgewoontes vir gesinne

05/05/2021 |

Mylpale is deel van elke jaar, bakens wat die begin van ’n nuwe lewensfase aandui. Soos elke ander jaar gaan daar weer vanjaar ’n klompie verskrikte en opgewonde gesiggies in die graad 1-klas opdaag. Sommige kan nie wag nie en ander verken … Lees Meer

Parstyd Herfstyd Lydenstyd

18/02/2021 |

Parstyd in die Boland nooi die herfstyd nader. Herfs is vir my ’n gunsteling tyd. ’n Parskuip-tyd. Kaggel-kleure en geure van klam grond en blare verklap iets van die broeisel van lewe onder die deklaag, daar waar my oog nie … Lees Meer

Aswoensdag | ‘n Eerste tree op die kruisweg

17/02/2021 |

Aswoensdag is die begin van Lydenstyd, die 40 weeksdae en sewe Sondae voor Paassondag. Tradisioneel word hierdie 40 dae gesien as ‘n tyd van opoffering en hertoewyding sodat jy hierdeur iets van Christus se lyding aan jou eie liggaam kan … Lees Meer

Kids & Covid | Hoe praat jy oor emosies?

19/11/2020 |

deur Monique Barnes

 

Die jaar het ons geleer dat daar op enige stadium onverwagte gebeurtenisse kan plaasvind in ons lewe. Jou kind gaan soms deur moeilike tye gaan, dit is onvermydelik. Dit is daarom belangrik om te weet hoe … Lees Meer