Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 24/05/2022

Scroll to top

Top

Podcasts

Databasis – Jou inligting

19/03/2022 |

Ons is besig om ons databasis van lidmate, en almal wat tuis voel by ons, op te dateer. Hiervoor het ons jou hulp nodig! Dit neem ‘n minuut of twee om te voltooi:

[ Voltooi asb die vorm hier ]

Lees Meer

Fris & Vars Podcast #5 – Yandri Brits Deel 2

26/11/2021 |

Hoe help jy as ouer jouself gedurende die eksamen?!

Op Fris en Vars is ons gas Yandri Brits, ‘n psigometriese terapeut wat onder andere kinders help met studiemetodes. Ons gesels oor hoe om kinders te help in die eksamen maar … Lees Meer

Fris & Vars Podcast #4 – Yandri Brits Deel 1

26/11/2021 |

Op Fris en Vars is ons gas Yandri Brits, ‘n psigometriese terapeut wat onder andere kinders help met studiemetodes. Ons gesels oor hoe om kinders te help in die eksamen maar in deel 2 ook hoe om ouers te help … Lees Meer

Fris & Vars | PODCAST #3

05/11/2021 |

saam met Deon Botha

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander (verteenwoordig deur Vars) om só nuwe perspektiewe te ontdek op kwessies … Lees Meer

Oeuvre // Podcast #6 // Ekonomie se “triple” bottomline”

22/10/2021 |

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #6 Ekonomie se “triple bottomline”

Pieter gesels in ‘n laaste gesprek met Nina oor Mervyn King se “trie bottomline” en God se groter storie.

Luister hier bo na die vierde episode, laai af … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #5 | Ekonomie & Teologie

01/10/2021 |

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #5 Ekonomie & Teologie Jesus maak ‘n paar ekonomiese uitsprake in Sy grondwet van die Koninkryk van God in Matteus. Pieter gesels met Nina Louw oor hoe ons van hierdie riglyne in gesprek kan … Lees Meer

Fris & Vars | PODCAST #2

01/10/2021 |

FRIS & VARS | ALLES WAT ‘N VARS, JONG GENERASIE RAAK

saam met Deon Botha

Deon se podcast-reeks gaan fokus op alles en almal wat met jongmense te doen het. Hy (verteenwoordig deur Fris!) wil in gesprek gaan met ander … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #4 | Ekonomie & Woestyn-versoekings

17/09/2021 |

Oeuvre — Werk | Geloof | Konteks: #4 Ekonomie & Woestyn-versoekings Pieter gesels met Nina Louw en bring Jesus se versoeking in die woestyn in gesprek met ons eeu-oue ekonomiese versoeking.

.

Luister hier bo na die vierde episode, laai … Lees Meer

OEUVRE | Podcast #3 | Ekonomie & Deuteronomium

09/09/2021 |

Oeuvre is ‘n bediening in SG wat fokus op werk, geloof en die Suid-Afrikaanse konteks. Ons verken die landskap van hierdie dimensies en bring dit in gesprek met mekaar, sodat ons kan leer hoe om ons geloofsoortuigings oor God te … Lees Meer

Podcast #5 | Kan daar weer lewe kom

31/08/2021 |

IN GESPREK |’n Refleksie oor Sondae se preke

saam met André en Pieter

.

In die wêreld van geloofsvorming word daar gesê: “There is no learning without reflection.” In hierdie podcasts reflekteer André en Pieter (soms in gesprek met … Lees Meer