Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 20/10/2020

Scroll to top

Top

Inisiatiewe

Podcast van die week 4 | John O’Donohue

13/06/2020 |

ON BEING – Gesprek tussen Krista Tippet en John O’Donohue

John O’Donohue was ‘n digter, ‘n teoloog en ‘n filosoof. Soos met ander Ierse teoloë is O’Donohue ook sterk beïnvloed deur die Keltiese Christen tradisie, en tydens hierdie gesprek help … Lees Meer

Grendelgroepe | Virtuele Kleingroep

13/06/2020 |

VESTIGING VAN ’N NUWE KLEINGROEP (deur saam te reis met Sacred Conversations)

Waarom ’n fokus op kleingroepe?

Geloofscommunity is ’n geskenk. Dis bedoel om ’n ruimte te wees van wederkerige liefde, omgee, bemoediging en bemagtiging. Wanneer ons só ’n ruimte … Lees Meer

Grendelgroepe | Preekgespreksgroep

01/06/2020 |

Waaroor gaan dit?

Die uitnodiging hier is om deel te raak van ’n groep wat saam reflekteer op die preek van die vorige Sondag. Refleksie is ’n onderskatte hulpmiddel in die proses van leer, want dit help jou om die … Lees Meer

Podcast van die week 3 | Eugene Peterson

01/06/2020 |

Waarom ’n fokus op ‘podcasts’?

’n Podcast is ’n waardevolle geleentheid vir gesprek, al sê jy nie ’n woord nie. Dis ’n manier van luister na die perspektiewe en insigte van ander, op só wyse dat jy in jou gees … Lees Meer

Saamdink-groep vir vrouens

01/06/2020 |

Waaroor gaan hierdie groep?

As grendeltyd veroorsaak het dat jy nuwe werk moet vind en jy weet nie waar om te begin nie, of as jy vasgevang voel in die werksituasie waar jy nou is en iets nuuts wil probeer, … Lees Meer

Podcast van die week 2 | Krista Tippett

31/05/2020 |

PODCAST VAN DIE WEEK

Waarom ’n fokus op ‘podcasts’?

Dis een van die min vorms van media waaraan jy kan aandag gee terwyl jy iets anders doen, soos vervelige, herhalende huishoudelike take. Podcasts is ’n bron van insig, perspektief en … Lees Meer

Join the Week of Guided Prayer

19/05/2020 |

Why a focus on prayer?

We have noticed that over this time of the pandemic interest in prayer has increased phenomenally. So we are offering the Week of Guided Prayer to provide some support and encouragement for your life of … Lees Meer

Grendelgroepe | Boekklub

19/05/2020 |

Waarom ’n fokus op lees?

Menige invloedryke denker, skrywer, sakemens, sosiale entrepeneur oor wie ek lees gee êrens krediet aan die boeke in hul lewens vir die vorming van hul wêreldbeskouing. Boeke is bronne van insig, wysheid & perspektief. Skrywers … Lees Meer

Grendelgroepe | Siel-saam

19/05/2020 |

Waarom ’n fokus op die siel?

Die wyse waarop die Bybel die konsep van siel aan ons voorhou is omvattend: dit word beskryf met begrippe soos lewende wese, hart, liggaam, mens / individu, self, ’n verskeidenheid van emosies, bewussyn, the … Lees Meer

Luister saam | Podcast van die week

19/05/2020 |

Waarom ’n fokus op ‘podcasts’?

Dis een van die min vorms van media waaraan jy kan aandag gee terwyl jy iets anders doen, soos vervelige, herhalende huishoudelike take. Podcastsis ’n bron van insig, perspektief en sal jou bemagtig om op … Lees Meer