Groei
Trevor Hudson | 1 & 2 Augustus 2016
19/07/2016 | SG WebDIE AAND IS VOL BESPREEK!
We would like to invite you to an encounter with Trevor Hudson.
Preek | Sondag, 31 Julie Choosing our defining story 10:00 & 19:00
REGISTRASIE IS VERPLIGTEND VIR DIE VOLGENDE TWEE SESSIES Sessie 1 | … Lees Meer
Werkswinkel | Vlerke vir gesinne met ‘n Gr 11 of 12
07/04/2016 | SG WebDie werkswinkel is vir ouers van tieners in Graad 11 en 12, ouers en tieners doen die werkswinkel saam.
’n Graad 11 leerder ervaar baie uitdagings rakende toekomskeuses. Dit kan maklik voel asof ouers te veel van hul kinders verwag … Lees Meer
Week of guided prayer | Week van begeleide gebed
28/03/2016 | SG WebWaaroor handel begeleide gebed?
Terwyl jy voortgaan met jou lewe soos gewoonlik, sit jy elke dag gedurende die week tyd opsy om te bid en met jou gebedsbegeleier te vergader. Die persoon sal luister na jou en voorstelle maak vir … Lees Meer
Training Course 2016: Introduction to Prayer Guiding
26/03/2016 | SG WebOPLEIDING AS GEBEDSBEGELEIER
Ons bied ‘n kort inleidende kursus aan in gebedsbegeleiding. Die kursus is saamgestel met die doel om mense te help om die nodige vaardighede te ontwikkel om ander te kan begelei tydens ‘n week van begeleide gebed. … Lees Meer
Quiet day | 11 June
10/02/2016 | SG WebThe “Quiet day” will invite us into silence, prayer and reflection. There will a little bit of input to guide us, with chunks of time to rest, to be, and spend time with God within the tranquil and beautiful space … Lees Meer
Retreat | 23-25 September 2016
04/08/2015 | SG WebRetreat at Goedgedacht
Retreats play an important role in our spiritual journeys – and that’s why we want to intentionally build it more into the culture of our community. We want to make the age-old practice of solitude and … Lees Meer
The Community Bible Experience
23/07/2015 | SG Web*Hierdie journey is een week uitgestel en begin dus nou Maandag, 24 Augustus. Ons is opgewonde oor die oorweldigende belangstelling en sal per e-pos in kontak wees. Dankie vir jou registrasie!
Lees nuut. Lees vars. Lees saam.
Die Community Bible … Lees Meer
Cycle of Grace
15/02/2015 | SG Web
Wanneer: Sondag, 15 Maart | Dinsdag, 17 Maart | Sondag, 22 Maart & Dinsdag, 24 Maart (vier verpligte sessies) Koste: R50 pp | Plek: Kerkkantoor, Heroldstraat 15 Tyd: Sondagsessies is 17:15-18:45 (17:00 verwelkoming) & Dinsdae: 19:00 – 20:30 (verwelkoming 18:45)
Registreer … Lees Meer
Werkswinkel: Enneagram
15/07/2014 | SG WebHierdie interaktiewe werkswinkel vertrek vanuit die oortuiging dat ’n lewenstorie wat iets beteken een is wat reageer op, en deelneem aan God se groter storie. Lees Meer