Groei
WERKSWINKELS // Enneagram 2 Geleenthede
02/08/2022 | SG WebMost of the shadows of this life are caused by standing in one’s own sunshine.
– Ralph Waldo Emerson
Die Enneagram is ‘n antieke model wat gebruik word binne verskeie kontekse reg oor die wêreld. Die … Lees Meer
Ons trou, wat nou?
04/02/2022 | SG Web‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Dewaldt de Kock en André Kilian.Lees Meer
GRAAD 11 & 12 REIS VAN GELOOFSVORMING
24/01/2021 | SG Web
saam met André & Pieter
Daar is verskeie oorgangsfases in ons lewens, waarvan elkeen uitdagend en uniek is. Elkeen van hulle hou egter die potensiaal in van groei en positiewe verandering.
Een só ’n fase is die oorgang van … Lees Meer
Werkswinkel in Werksvaardighede
24/09/2020 | SG WebWERKSVAARDIGHEDE: ‘n Werkswinkel vir amper en nuut gegradueerdes
As jy wil weet:
- Wat die ekstra vaardighede is waarvoor werkgewers uitkyk?
- Hoe jy die werksmark kan verken?
- Hoe jy jouself kan bekendstel aan die werksmark?
Dan is hierdie … Lees Meer
Strengthsfinder vir paartjies
15/02/2020 | SG Web- Datums : 23 Februarie, 1 & 8 Maart @ 16h00 – 18h30
- Kostes : R850 per paartjie, sluit ‘n Strengthsfinder kode in vir albei, notas en ligte verversings
- Bespreek by Sandra – groei@sg.org.za
“Each relationship nurtures a … Lees Meer
Workshop: Sacred Conversations 2
10/01/2020 | SG WebSacred Conversations 2 – Conversations with God
Learn about God’s story and join us on this journey towards a deeper understanding of your place in it. Explore some practices that strengthen your relationship/connection with God. Please RSVP by
Community Groups | 2’s & 3’s
29/11/2019 | SG WebHello friend
Welcome to the twos & threes spiritual formation journey!
Our theme for 2020 is Friendship with God. I invite you to a year of encountering the loving embrace of God through a growing friendship with Jesus.
I suggest you … Lees Meer
Langtafel-gesprekke saam met Gideon Strauss
18/05/2019 | SG WebWord deel van een van twee gesprekke:
- LANGTAFEL-GESPREK – MIDDELVLEI
Burgerskap | Dissipelskap | Eienaarskap
Gideon is tans besig met navorsing oor hoe ons Dissipelskap ons Burgerskap beïnvloed. Ons reël ’n heerlike langtafel-gesprek by Middelvlei om so oor ’n … Lees Meer
Werkswinkel | You are what you love
18/05/2019 | SG WebWERKSWINKEL | YOU ARE WHAT YOU LOVE Gideon begelei ons deur die beginsels van James Smith se bekende boek oor die loop van twee Saterdag-oggende.
Kom raak bewus van: hoe jou begeertes/liefdes jou lewe beïnvloed en beheer; hoe die kultuur ons … Lees Meer
Werkswinkel | Designing Your Life / Jou volgende 5 jaar
18/05/2019 | SG WebWERKSWINKEL | DESIGNING YOUR LIFE | ONTWAAK VIR BETEKENIS In ’n kompeterende werkskultuur met ’n ekonomie wat goed onder druk is, verloor ons maklik perspektief op die lewe en voel al meer gefragmenteerd en uit voelling met onsself. Gevolglik is … Lees Meer