Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/05/2019

Scroll to top

Top

Dagboek

SG Create | Kreatiewe Werkswinkel

11/02/2016 |

“Make a careful exploration of who you are and the work you have been given, and then sink yourself into that. Don’t be impressed with yourself. Don’t compare yourself with others. Each of you must take responsibility for doing the … Lees Meer

Kerssangdiens

18/11/2015 |

*Albei dienste vind binne Paul Roos Sentrum plaas

Navrae: info@sg.org.za

Lees Meer

Kinderkerk Jonkershoekuitstappie | 15 November

05/11/2015 |

Kom stap Sondag, 15 November saam in Jonkershoek met ons jaarlikse Kinderkerkuitstappie!

Wie stap saam: Kinders en ouers van alle ouderdomme, kleiner kinders moet asb hulle ouers saambring!

Waarheen stap ons: Jonkershoek se hek tot by die eerste waterval

Hoe … Lees Meer

Dankfees Spitbraai | 8 November

15/10/2015 |

Ons vier as community ‘n jaar se seëninge en liefde, kom kuier saam met ons:

  • Sondag, 8 November van 11:30 af
  • Spitbraai-ete met slaaie R80 pp OF Boereworsrol (R20 vir een, R30 vir 2)
  • Eie drinkgoed, glase & nagereg, eetgerei word … Lees Meer

SG Create | Word deel van die span

25/02/2015 |

Daar is verskeie plekke waar jy op ‘n Sondag kan dien, gesels met Stephan as jy wonder waar jou unieke talent in die groter prentjie pas!

Lees Meer