Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 29/10/2020

Scroll to top

Top

Dagboek

Huwelikswerkswinkel | 14 September

26/08/2019 |

HIERDIE WERKSWINKEL IS REEDS VOL BESPREEK!

‘n Oggend van Presence & Abundance saam met Dewaldt en Suzelle de Kock

Hoe skep ons ‘n omgewing waarin ons floreer, konneksie kan vier, en teenwoordigheid en oorvloed kan beleef?

Tweens | Alpha Kursus

04/08/2019 |

Ons wil graag al die Tweens (Gr. 5-7’s) nooi om in te skryf vir die Alpha-kursus wat vanaf die 18de Augustus (Sondagaande) aangebied word.

Dit is ’n 9 weke reis met ’n wegbreeknaweek en word elke Sondagaand vanaf 17:00 – … Lees Meer

Basaar 2019

16/07/2019 |

Ons hou einde Augustus Basaar en daar is heel waarskynlik ‘n paar van die volgende items in jou huis wat jy wil skenk vir die dag se verkope!

  • Wit Olifante
  • Speelgoed (in goeie kondisie)
  • Boeke & CD’s

S … Lees Meer

Paasdienste 2019

12/04/2019 |
  • Goeie Vrydag – 9:00
  • Opstandingsondag – 10:00
  • Geen aanddiens

Waar? Paul Roos Sentrum

Lees Meer

Lent Journey with Brian Draper

03/03/2019 |

LENT is a unique series of short e-mail reflections. Each year, I write a new series day-by-day through Lent – so you get a fresh burst each morning, and you, me and anyone else who’s signed up begins a journey … Lees Meer

Legacy Community-dag | 23 Februarie

13/02/2019 |

By die Legacysentrum word daar weeksdae hard gewerk aan ‘n toekoms en drome van 180 kinders uit die Kayamandi-gemeenskap.

 

Agter die skerms het hierdie projek, wat oor die afgelope twintig jaar gegroei en ontwikkel het, ‘n bietjie TLC nodig.

Lees Meer

Gesinskamp | 8-10 Maart 2019

10/02/2019 |

Waar | Privaat kampterrein, 8-10 Maart, Witzenhoekvallei   Kostes | R550 per gesin 4 tot max 5, vir die naweek Individue of paartjies R400 vir die naweek   Ons moet asseblief van jou weet! Jy bevestig deur ‘n epos te … Lees Meer

Word deel van ons eposdatabasis

15/01/2019 |

Wil jy op hoogte bly van Stellenbosch Gemeente se nuus, dienste, groeigeleenthede en community-kuiers? Het jou kontakbesonderhede dalk verander of jy kry dalk nie die eposse nie, al is jy reeds deel van die databasis? (Maak seker dat ons eposse … Lees Meer

Vroue-oggend | Gekoester & Geliefd

31/10/2018 |

Vroue, vonkelwyn en gesprekke oor jou as ‘beloved’. Kom kuier saam, ons groot uitsien elke jaar.

Ons eet en kuier saam by Middelvlei Wynplaas 17 November | 10:00 | R150 pp | Geen kaartjies by die deur beskikbaar nie, volg … Lees Meer