Dagboek
Inspirare |
18/02/2023 | SG WebINSPIRARE “FORGET ABOUT THE FUTURE…LET’S GET ON WITH THE PAST.” – STING
aangebied deur André Serfontein
Die verlede gebeur met ons almal.
Dis egter moeilik om die verlede in die verlede te los; dit beïnvloed ons huidige realiteit, asook ons toekoms. … Lees Meer
Plekke in SG vir konneksie
29/01/2023 | SG WebOns het soms sterk oortuigings oor wat ons dink ons nodig het om ’n volgende tree te gee van groei, ontwaking, betekenis, heelword, konneksie. En soms het ons geen idee wat om volgende te doen nie.
Wat as die volgende … Lees Meer
Welkom hier! Jou volgende tree
20/01/2023 | SG WebDis opwindend dat ons paaie op hierdie manier kruis, en dat jy meer van Stellenbosch Gemeente (SG) wil weet. Daar is ’n uitdrukking wat sê: “This is really about that.” Agter jou inisiatief om uit te reik na SG lê … Lees Meer
SG Kinderbediening 2023
20/01/2023 | SG WebOns kinderbediening vind gelyklopend met die oggenddiens plaas tussen 10:00 en 11:30.
Kinderbediening-groepering:
- Peutergroep: 2 & 3 jariges (voor die biblioteek)
- Kleuters: 4 & 5 jariges (by die speelarea naby die ingang van die skool)
- Kids: … Lees Meer
Maak kontak & SG Databasis
10/01/2023 | SG WebOns wil graag deurlopend in kontak met jou bly en bewus wees van jou (en jou gesin) se teenwoordigheid. Hier is ‘n eerste tree om kontak te maak:
[ Voltooi asb die vorm hier ]
Voltooi ook asseblief die vorm … Lees Meer
INSPIRARE | ‘n Lens vir Openbaring | 23 Oktober
22/10/2022 | SG Web‘N LENS VIR OPENBARING | 23 Oktober @ 18:00
Sessie 4 saam met Jaco Jooste se tema is “The King(s) and I” en handel oor hoofstuk 1 van Openbaring, Sondagaand, 23 Oktober om 18:00 by Laerskool Stellenbosch.
Sessie 5 – Handel oor Hoofstuk 4 & 5 … Lees Meer