Community
Word deel van ‘n Kleingroep
05/01/2019 | SG WebWil jy graag jou geloofsreis met ander mense deel? Het jy ‘n behoefte om saam met ander gelowiges te kuier, Bybel te lees en te bid? Indien wel, is ‘n kleingroep dalk net die ding vir jou.Lees Meer
Gebedsversoeke
17/09/2016 | SG WebHet jy gebedsondersteuning nodig?
Ondersteuning vir hierdie bediening deur Kruispad webbediening.
WhatsApp-nommer: 062 457 0568
Babatoewyding
06/10/2014 | SG Web
Ons is daarvan oortuig dat die babatoewyding ’n baie waardevolle simbool in ouers se reis met hul baba kan wees. Ons besef toenemend dat almal nie noodwendig op dieselfde wyse kyk na die babatoewyding nie, en dat dit daarom … Lees Meer