Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 14/04/2021

Scroll to top

Top

Artikels

Geestelike Postuur | Deel 3 – ‘n Postuur van weerloosheid

02/10/2020 |

’n Postuur van vulnerability: van gepantser na weerloos 

Vulnerability, kwesbaarheid/weerloosheid of blootgestel-wees, is die laaste paar jaar via Brené Brown se boeke en praatjies tot die status van heldin verhoog. Brené se eie definisie van vulnerability is juis gemik op … Lees Meer

Geestelike Postuur – Deel 2: ’n Postuur van leerbaarheid

24/09/2020 |

’n Postuur van leerbaarheid: van antwoorde na vrae

 

Beheer. Seker. Beslis. Antwoorde…Alles eienskappe wat goed verkoop, waarna ons almal streef. Dit verklap egter dikwels ’n postuur van afgehandel wees, ’n rigiede, ongemaklike selfvertroue wat nie ruimte het vir vloeibaarheid, … Lees Meer

Geestelike Postuur – Deel 1: Van Potsierlike na Postuurlike geloof

17/09/2020 |

Van Potsierlike na Postuurlike geloof

deur Pieter Roeloffse

 

Ons ken postuur as ’n liggaamshouding. Sekere omstandighede maak sekere liggaamshoudings in jou los. Dan is daar ook jou algemene normale liggaamshouding of postuur.

Jou postuur kan ook op ’n dieper … Lees Meer

Nood om ons // Ondersteun so

20/03/2020 |

Verskeie maniere om te ondersteun: VOEDINGSAKSIE Skenkings & vrywilligers word ‘n groter behoefte vir die 35 Voedingsaksie-kospunte in en om ons dorp se weerlose gemeenskappe. Kontak gerus vir Liesel Koen vir spesifieke behoeftes 071 322 0747. Skenkings kan ook Maandag … Lees Meer

Gebed & Pastorale Gesprekke

20/03/2020 |

GEBED & PASTORALE GESPREKKE Jy het dalk ‘n behoefte aan gebed saam met iemand of dat iemand vir jou bid.

Stuur ‘n epos om verbind te word met iemand wat graag saam (of vir jou) wil bid.

Indien jy ‘n … Lees Meer

Communion Liturgy

13/03/2020 |

Hierdie week deel ons ‘n nagmaal-liturgie as fassiliteringstegniek met julle. Julle kan dit gebruik as julle as groep saam wil reflekteer oor julle eie kwesbaarheid of die kwesbaarheid van die lewe.

Laai die PDF hier af: Communion Liturgy (Vulnerability)

Lees Meer

Refleksie vrae vir die Verbeeld-reeks

14/06/2019 |

Innerlik   

  • Watter emosies maak hierdie metafoor by jou los? Waarvan hou jy en wat voel vir jou ongemaklik?
  • Hoe het jy tot nou toe gedink oor God en hoe dink jy anders met behulp van hierdie metafoor?

 

Lees Meer

Ritmes van die Lewe | ‘n Intensionele reis

24/01/2019 |

God roep jou met die wonderlike uitnodiging, “Kom na my toe”. Wanneer ons na God toe kom, antwoord ons vanuit ons regte lewens. Trevor Hudson herinner ons dat God se huisadres ons gewone lewens is. As volgelinge (of dissipels) van … Lees Meer

Kleingroepe // Oor Gebed

03/08/2018 |

‘n Kleingroepbron wat julle gerus kan probeer is die reeks oor gebed – Prayer – geskryf deur Chelsea Jacobs. Chelsea verduidelik dat ons so baie keer in die patroon verval om allerhande dinge wat ons nodig het vir God te vra, … Lees Meer

Gebedsopsies | Gebed vir reën

12/02/2018 |

“Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die … Lees Meer