Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 03/12/2020

Scroll to top

Top

Carols – bespreek hier

Carols – bespreek hier

Twee identiese CAROLS dienste word vanjaar gehou, soos elke jaar is dit ‘n diens vol pragtige musiek, stemme en aanbidding.

Vanjaar sal jy egter moet bespreek agv COVID-regulasies!

Bespreek hier:

10:00 – 11:30  (kliek hier)

of

18:00 – 19:30   (kliek hier)

Navrae: info@sg.org.za of 082 411 7518