Basaarwinkel
Selfs Basaar lyk vanjaar anders! Kies hier jou eie Basaarlekkertes en ander uitgesoekte plaaslike produkte.
.
Maak jou eie boks vol!
.
Jy kry jou boks op 14 November by Laerskool Stellenbosch en word dan bederf met vars pannekoek, die SG Café se koektafel, koffie en Wit Olifante en boeke.
.
Ons aanlynwinkel is nou oop! Koop hier…winkel sal ‘oop’ wees tot 7 November.