Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 24/08/2019

Scroll to top

Top

Basaar 2019

Basaar 2019
Ons hou einde Augustus Basaar en daar is heel waarskynlik ‘n paar van die volgende items in jou huis wat jy wil skenk vir die dag se verkope!

  • Wit Olifante
  • Speelgoed (in goeie kondisie)
  • Boeke & CD’s

S T A L L E T J I E S
Stel jy belang, of weet jy van entrepreneurs, wat graag hulle handgemaakte produkte by die Basaar sal wil verkoop (soos ‘n pop-up winkel)?
Kontak Marissa – marissa@sg.org.za of 082 411 7518

B E P L A N N I N G   &   D E K O R
Wil jy op ‘n manier deel wees van die beplanning- en/of uitvoerende span?
Is daar ‘n spesifieke plek waar jy graag wil inskakel op die dag self?
Kontak Marissa – marissa@sg.org.za of 082 411 7518

E N I G E   L E K K E R   I D E E S
Kontak Marissa – marissa@sg.org.za of 082 411 7518