Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/02/2018

Scroll to top

Top

Mozambique

08/04/2013 |

With its tropical climate, exquisite beaches, and Portuguese influence, Mozambique evokes scenes of idyllic holiday destinations. But between its coastal plains and rising plateaus, Mozambique shelters another story.Lees Meer

Pastorale sorg

27/03/2013 |

Verraai. Beledig. Gebruik. Nutteloos. Geminag. Vergete. Mishandel. Verkleineer. Bedrieg. Afgestomp. Stoksielalleen. Mislei. Hartseer. Bespot. Gevandaliseer.Lees Meer

Ondersteuningsgroepe

25/03/2013 |

Ons almal het die behoefte om met mense te skakel wat begrip het met ons unieke reis. Stellenbosch Gemeente bied in samewerking met die NG Kerk Moedergemeente Stellenbosch…Lees Meer

Tieners

25/03/2013 |

Om vrae te vra is nie altyd maklik nie. Veral moeilikes soos: Wie is ek? Wat maak ek hier? Hou ander mense van my?Lees Meer

Kinders

25/03/2013 |

Is jou kind tussen drie en ses jaar oud? Wil jy hom of haar begelei na ‘n verhouding met Jesus Christus? Kidaah is Stellenbosch Gemeente se interaktiewe kinderbediening wat jou kind op kreatiewe maniere toerus vir die lewe.Lees Meer

Kontak ons

24/03/2013 |

Tel: 021 886 6883
Faks: 021 886 6889
E-pos: info@sg.org.za
Na-ure navrae: 082 411 7518
Pastorale hulplyn: 072 959 1333Lees Meer

‘n Lewe wat iets beteken

23/03/2013 |

Is jy klaar met kerk, gaar geoordeel, en sat van skynheiligheid? Dalk glo jy in God, vertrek jy op ‘n geloofsreis, en is jy deksels dankbaar.Lees Meer