Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/05/2016

Scroll to top

Top

Strengthsfinder

17/03/2016 |

Strengthsfinder help jou om jou Godgegewe talente te identifiseer en gee jou die vaardighede om dit te ontwikkel tot “strengths” in jou lewe.Lees Meer

Ons trou, wat nou?

05/01/2016 |

‘n Werkswinkel vir verloofde, verliefde en pasgetroude paartjies. Aangebied deur Dewaldt de Kock en André Kilian.Lees Meer

Kayamandi

05/05/2015 |

Since the early 1950′s, many Xhosa speaking people started to move from the Eastern to the Western Cape. They did this in the hope of earning more money…Lees Meer

Herskryf jou storie

15/07/2014 |

Hierdie interaktiewe werkswinkel vertrek vanuit die oortuiging dat ’n lewenstorie wat iets beteken een is wat reageer op, en deelneem aan God se groter storie. Lees Meer

eve

17/02/2014 |

eve is ‘n belangegroep vir vroue. Elke jaar reis ‘n groepie vroue rondom ‘n spesifieke tema, en organiseer hulle relevante kuiers wat by die tema inskakel. Lees Meer

Ek brand uit

13/05/2013 |

Ek het nog altyd die behoefte gehad om te skryf. Maar omdat ek nog nooit ‘n liedjieskrywer of digter was nie, doen ek dit hier. Die trigger was toe ek vandag hoor dat al hoe meer mense ‘uitbrand’.Lees Meer

Indawo Yo Lutsha!

13/05/2013 |

Op Stellenbosch is daar ‘n plek van veiligheid genaamd Youth Outreach – Jeuguitreik – Indawo Yo Lutsha! wat kinders tussen die ouderdomme van 5 en 17 vir ‘n maksimum van 6 maande huisves…Lees Meer

Studente

13/05/2013 |

As student is Stellenbosch alles behalwe vervelig: vensters, vriende, fun. Om nie van akademie te praat nie (seker hoekom baie studente daaroor stilbly).Lees Meer

A new way to love

13/05/2013 |

Hierdie kursus fokus op huweliks- of liefdesverhoudings. Dit help jou verstaan dat heelheid en vreugde in ’n verhouding daarin lê om jou eie onvervulde behoeftes aan te spreek.Lees Meer

Mozambique

08/04/2013 |

With its tropical climate, exquisite beaches, and Portuguese influence, Mozambique evokes scenes of idyllic holiday destinations. But between its coastal plains and rising plateaus, Mozambique shelters another story.Lees Meer