Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/02/2020

Scroll to top

Top

Preek | Sondag 1 Desember 2019

15/12/2019 |

Die hart van Saamleef | Deon Botha 

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op … Lees Meer

Community Groups | 2’s & 3’s

29/11/2019 |

Hello friend

Welcome to the twos & threes spiritual formation journey!

Our theme for 2020 is Friendship with God. I invite you to a year of encountering the loving embrace of God through a growing friendship with Jesus.

I suggest you … Lees Meer

Stellenbosch Gemeente | ‘n Nuwe venue

28/11/2019 |

Uitdagende tye, ‘n nuwe begin!

Indien jy die korrespondensie gevolg het, of teenwoordig was by een van die eredienste  waartydens ons terugvoer gegee het oor SG se finansiële posisie, sal jy weet dat ons as gemeente nie die uitdagende ekonomiese realiteite … Lees Meer

SG Stories | Die Skoen in die Vis 

26/11/2019 |

geskryf deur Deon Botha

Jona was drie dae in die vis voor hy uitgespoeg is. Die ervaring het, soos sulke ervarings doen, ’n groot indruk op hom gemaak. Ek was vyf dae in die Vis, ek dink my hele lewe … Lees Meer

SG Stories | Om die lewe (te) bring

26/11/2019 |

geskryf deur Deon Botha

 

Vandag begrawe ons niemand…help ons Here. Ek kan nie vir iemand se ouers gaan sê: “Jammer, ons kon niks doen nie”.

Op 19 Augustus, bid ek hierdie angstige gebed terwyl ’n groep van ons in … Lees Meer

SG Stories | Inspirasie

26/11/2019 |

geskryf deur Stephan Cloete

“I only write when inspiration strikes. Fortunately, it strikes at nine every morning.” – William Faulkner

Die woord, “Inspireer”, beteken letterlik “om in te asem” en is afgelei vanuit die latyns, Spirare, wat gees (asook wind en … Lees Meer

Preek | Sondag, 24 November 2019

25/11/2019 |

Die hart van beleef | André Serfontein

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op … Lees Meer

Preek | Sondag 17 November | Kerssangdiens

19/11/2019 |

K e r s s a n g d i e n s 

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die … Lees Meer

Preek | Sondag 10 November 2019

10/11/2019 |

Pieter Roeloffse  // Die hart van Uitleef

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek (musiek ook), preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op … Lees Meer