Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 23/02/2020

Scroll to top

Top

Nagmaal elke Woensdag

29/01/2020 |

W e e k l i k s e • n a g m a a l • s a a m

Begin weer Woensdag, 5 Februarie 2020

• Woensdae 8:00 – 9:00 •

Dit is ook ‘n ruimte vir … Lees Meer

Preek | Sondag, 26 Januarie 2020

26/01/2020 |

God & Mens  |  André Serfontein 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg die … Lees Meer

Registreer hier vir Kleuter-, Kinder- & Tienerkerk 2020

17/01/2020 |

Kliek op die skakel en registreer asseblief jou kind, bly so op hoogte van uitstappies, gebeure en lekkertes.

REGISTREER HIER

 

.

.

.

Lees Meer

Venue het geskuif!

17/01/2020 |

Ons Sondag-venue het geskuif na Laerskool Stellenbosch!

Lees Meer

Preek | Sondag, 12 Januarie 2020

12/01/2020 |

Plek & Ek  |  Deon Botha 

 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg … Lees Meer

Preek | Sondag, 19 Januarie 2020

12/01/2020 |

&…  |  André Serfontein 

Kyk hier na die preek //  Livestream

Kyk ook op Livestream na die volle preek, preke word elke week tydens albei dienste gestroom. Die preke is ook as argief op Livestream beskikbaar! Volg die skakel…

 

Lees Meer

WERKSWINKEL // Enneagram

10/01/2020 |

Most of the shadows of this life are caused by standing in one’s own sunshine. Ralph Waldo Emerson

Die Enneagram is ‘n antieke model wat gebruik word binne verskeie kontekse reg oor die wêreld. Die Enneagram verwys na die 9 … Lees Meer

Workshop: Sacred Conversations 2

10/01/2020 |

Sacred Conversations 2 – Conversations with God

Learn about God’s story and join us on this journey towards a deeper understanding of your place in it. Explore some practices that strengthen your relationship/connection with God. Please RSVP by 

Lees Meer

Preekargief & Livestream die dienste hier

09/01/2020 |

Kliek hier om na vandag se preek of vorige preke te kyk. 

 

Lees Meer

Mosambiek Pelgrimstog // 18 Junie – 3 Julie 2020

04/01/2020 |

Daar is meer as een opsie vir jou (en jou gesin) om deel te wees van vanjaar se pelgrimstog na Vilanculos saam met Francois & Alta Rauch.

Gesels met Marissa, stuur ‘n epos vir meer inligting.

Hoe kan jou gesin … Lees Meer