Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 21/06/2018

Scroll to top

Top

Week of guided prayer | Week van begeleide gebed

28/03/2016 |

Waaroor handel begeleide gebed?

Terwyl jy voortgaan met jou lewe soos gewoonlik, sit jy elke dag gedurende die week tyd opsy om te bid en met jou gebedsbegeleier te vergader. Die persoon sal luister na jou en voorstelle maak vir … Lees Meer

Training Course 2016: Introduction to Prayer Guiding

26/03/2016 |

OPLEIDING AS GEBEDSBEGELEIER

Ons bied ‘n kort inleidende kursus aan in gebedsbegeleiding. Die kursus is saamgestel met die doel om mense te help om die nodige vaardighede te ontwikkel om ander te kan begelei tydens ‘n week van begeleide gebed. … Lees Meer

Blessed by less

17/03/2016 |

Your life is an overflowing closet. You know it is. There are sweatshirts folded up in a corner of your mind where your children’s birthdays should be stored. That worry about the rust on the car is taking up the … Lees Meer

Paasdienste

17/03/2016 |

Paul Roos Sentrum, Suidwalstraat

Lees Meer

Preek | Sondag, 13 Maart

16/03/2016 |

‘n Lewe van betekenis…genoeg | Dewaldt de Kock

 

 

Lees Meer

Preek | Sondag, 6 Maart

10/03/2016 |

The Saint | Dewaldt de Kock

Sondagoggend se gaste, kontak hulle gerus as jy deel wil wees van hulle projekte! En laat weet ons van jou eie stories van verandering en hoop: dewaldt@sg.org.za

Madeleine Basson van Grumbling Tummies

Liesel Koen … Lees Meer

‘n Belegging in iemand se toekoms

09/03/2016 |

Uitleef is waar ons die stories van lidmate vertel wat reageer het op roeping en dit nou ‘uit leef.’ Maak nie saak hoe groot of klein nie. Dis vir ons belangrik dat die hele gemeente besig is hulle Christenskap uit … Lees Meer

Expanding our image of God through Imaginative prayer

03/03/2016 |

by Karen Krige

 

One way that we can open ourselves up to seeing God in new ways is through imaginative prayer. We are all born with a colourful imagination and we can ask God to use our imagination to … Lees Meer

Preek | Sondag, 28 Februarie

03/03/2016 |

‘n Prentjie van God | André Serfontein 

 

 

Lees Meer