Preek Sondag 17 Januarie 2020 – Pieter Roeloffse
17/01/2021 | SG WebVandag se tema: Waar begin ‘n mens?
– Pieter Roeloffse
Ons begin die jaar met aanlyndienste en hoop jy is nog veilig en gesond daar waar jy die diens saam met ons kyk. Dienste sal tot verdere kennisgewing slegs aanlyn … Lees Meer
Kersfeesdiens 2020 – Goeie nuus
24/12/2020 | SG WebGoeie Nuus vir Almal – André Serfontein
.
The table of bread and wine is now to be made ready. It is the table of company of Jesus, and all who love him. It is the table of sharing with … Lees Meer
Kersete – ‘n Uitnodiging
24/12/2020 | SG WebKyk die Kersdiens hier: volg die skakel The table of bread and wine is now to be made ready. It is the table of company of Jesus, and all who love him. It is the table of sharing with the … Lees Meer
Preek Sondag 20 Desember | André Serfontein
22/12/2020 | SG WebBly deel van die Advent-reis deur in te skakel by ons aanlyndienste: https://www.youtube.com/c/StellenboschGemeente
Jy kan die eerste preek van hierdie reeks ook in die preekbiblioteek op ons YouTube-kanaal vind.
- Dienste sal op ‘n Sondag om 10:00 live wees, en daarna … Lees Meer
Om tydens grendeltyd te rou, is om te luister en te skryf
19/12/2020 | SG Webdeur Anelia Heese | www.herklink.co.za
Hoeveel keer begin ek deesdae ‘n brief met die sinnetjie: “Ek skryf uit ‘n koue Duitsland, 12 500km van my tuisdorp af…”
Om huis toe te verlang, is al vir jare deel van my … Lees Meer
Oor jou lied
17/12/2020 | SG WebSy word elke oggend wakker met ‘n lied in haar hart en dan sing sy dit. Behalwe vir die twee dae nadat sy uit die hospitaal ontslaan is. Toe het sy nie gesing nie. Ek wonder of die dokters haar … Lees Meer
Desember Dienste | ‘n Anderse Kersfees
17/12/2020 | SG Web’N ANDERSE KERSFEES NA ’N ANDERSE JAAR: GEEN KERSDIENS IN SG VANJAAR Ek kan voel hoe 2020 probeer om sy asem terug te kry. Dit was ’n vinnige, moeisame, aksievolle, uitputtende, verhelderende, uitmergelende jaar. Ek dink nie enige van ons … Lees Meer
Preek – Sondag 13 Desember – Pieter Roeloffse
16/12/2020 | SG WebGOEIE NUUS…vandag – Pieter Roeloffse
.
.
Preek – Sondag 6 Desember – Pieter Roeloffse
13/12/2020 | SG WebGOEIE NUUS…’n Mens – Pieter Roeloffse
.
Preek Sondag 22 November – Pieter Roeloffse
22/11/2020 | SG WebSondag, 22 November 2020 WESE – ten spyte van | Pieter Roeloffse .
Laai die Notaboek hier af: dankbaarheid_gratefulness
. Hoe werk die Livestream diens? . Skakel 10:00 elke Sondag LIVE in op YouTube LIVE om deel te wees van … Lees Meer