Apocalypse now?
INSPIRARE WERKSWINKEL | ‘n Gesprek oor Openbaring saam met Jaco Jooste
‘Apocalypse now?’
Kom ontdek die boodskap van Openbaring.
Tydens hierdie werkswinkel gee Jaco Jooste vir ons ‘n oorsig oor hierdie komplekse, maar bemoedigende boek.
Sondag 15 Mei
18:00 – 19:30
Laerskool Stellenbosch
Ns. Dit sal goed wees as die wat gaan deelneem, Openbaring voor die tyd kan deurlees en met vrae opdaag.