Image Image Image Image Image Image Image Image Image Image

'n lewe wat IETS BETEKEN | 25/09/2016

Scroll to top

Top

A new way to love

A new way to love

Vir almal wat moeg is vir alledaags

Hierdie kursus fokus op huweliks- of liefdesverhoudings. Dit help jou verstaan dat heelheid en vreugde in ’n verhouding daarin lê om jou eie onvervulde behoeftes aan te spreek. Jou maat is uniek ON-toegerus om jou gelukkig te maak, maar is wel uniek toegerus om jou te ondersteun in jou groeiproses tot heelheid, en ’n nuwe manier van konneksie.  Die werkswinkel strek oor twee verpligte naweke en die kostes beloop R1900 per paartjie vir beide naweke. Dit word aangebied deur Zieg en Petro Weber.

  • 2014 Kursusdatums volg binnekort!
Indeks: