.
KLEINGROEPE
Is jy opsoek na ‘n kleingroep vir ouers met tweens en teens, of ‘n groep vir ouers met kleiner kinders tussen een en vier? Ons wil jou graag voorstel aan ander gesinne wat dieselfde behoefte as jy het. Kontak vir Liesl@sg.org.za vir meer inligting hieroor.